Winter, Ek & Shaggy Jackets

Kyk - ek plus winter is nie regtig maatjies nie. Inteendeel, ek is een van daai's wie se bene (innerlike been-bene, soos-in bones, vang?) letterlik PYN wanneer ek koud kry. Ek is volslae, unapologetically 'n Somer-mens. Maar daar is wel één deel van Winter wat ek gaande oor is - en dit is shaggy, fauxfur … Continue reading Winter, Ek & Shaggy Jackets

Advertisements

Nota Aan Myself

Ek was SO lanklaas aktief op my blog en daar is 'n hele paar (relatiewe goeie en stupid redes) daarvoor. Jy weet wanneer jy so excited raak oor iets, en jy DOEN DIT (soos ek met my blog) en dan gebeur daar net te veel dinge, te vinnig, terselfdetyd en dan freak 'n mens net uit? … Continue reading Nota Aan Myself

Wenner Webtuistes Vir Winskopies!

In die buiteland is die realm van online shopping vreeslik gevorderd. Dit is amper AL manier waarop mense aan die ander kant van die wêreld inkopies doen! En dit word glad nie eers 'n bietjie bevraagteken nie, anders as hier in Suid-Afrika. Maar dinge het darme al so stadigaan begin koers neem wat plaaslike, online shopping aanbetref. Ek is … Continue reading Wenner Webtuistes Vir Winskopies!

Hey! Dis Okay.

Wanneer jy uiteindelik begin werk en die grootmens-wêreld intree, is daar soveel skielike dinge om oor te bekommer. Almal is in verskillende situasies en verskillende fases van hul lewens. Maar as ek so met my vriendinne gesels, klink dit my ek is darem nie so alleen met my kwale nie! So as jy, nes ek, … Continue reading Hey! Dis Okay.