Nota Aan Myself

Ek was SO lanklaas aktief op my blog en daar is ‘n hele paar (relatiewe goeie en stupid redes) daarvoor.

Jy weet wanneer jy so excited raak oor iets, en jy DOEN DIT (soos ek met my blog) en dan gebeur daar net te veel dinge, te vinnig, terselfdetyd en dan freak ‘n mens net uit? Hah! Well, that was me!

Dit was als soos ‘n crazy rollercoaster ride. ‘n Nuwe werk (yay!), nuwe challenges, nuwe ‘mense’ in my lewe. Maar eerlikwaar, ek het die belangrikste dinge in my lewe begin afskeep. My God, my oefen/gym roetines, my gesondheid, my blog, asook my familie. Gelukkig kon ek myself vinnig genoeg terug pull na wat my waarlike, top prioriteite was.

Ek was ook vir die eerste keer single in twee jaar, en die skielike vryheid was definitief deel van al die bogenoemde!

Maar! Ek dink almal gaan deur fases waar hul lewens vir hul deurmekaar raak, en dan somehow probeer ‘n mens net go with the flow, en dan van alles net wing, eindig jy net NOG dieper in ‘n massiewe gemors op. En dis orraait, want dis hoe ‘n mens leer groei. Lewe gaan nie altyd een smooth 80km/h cruise op die Weskus-pad wees nie.

So ek skryf hierdie post eintlik aan myself. Om aan myself om verskoning te vra vir al die dinge wat ek vir ‘n wyle van vergeet het, of opsy geskyf het. En ek gaan ophou myself laat skuldig voel omdat ek vir ‘n maand en ‘n half ‘n minor setback gehad het! Hier is dit nou – IN SKRIF!

Foute is normaal. En menslik! So kom ons beweeg nou aan, Carli.

Dankie!

En hier sit ek met ‘n koppie koffie, en gee ‘n lekker-vet CHEERS AAN MYSELF! Want ek kies om vorentoe te gaan en nie te dwell op negatiewe dinge van wat ek nou agter my plaas nie. Die verlede is tog wat jou shape in die persoon wat jy moet wees. Niks gebeur verniet nie, dit glo ek absoluut.

Want vanuit my oogpunt – life is all about doing YOURSELF first. En goeie balans!

Looking forward to the good times x

(Hoe is die vir ‘n motiverende praatjie!) HAH!

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s